Tuis
Nuutste | Dagboek | Album | Stories
Reisplan | Kommentaar | Kontak Ons |
 
...
Stories
 
Hospedaje Natty ( English)
 
  Skrywer Skuger,    01 Jun 2008  
 
Chile/Chili   Coyhaique, Carretera Austral
01 Jun 2008

Oornag het `n legio koepel tente soos sampioene op die grasperk voor ons hospedaje opgeskiet en die pad na die gemeenskaplike buite kombuis besaai met vuil stapskoene, toue en tentpenne – `n hindernisbaan wat verseker `n post-koffie wakkerheidsgraad verg om te navigeer. Gedurende die somerhoogseisoen sak Om-die-wêrelders van elke uithoek op die Carretera Austral toe en plak enroute by Coyhaique in hoë digtheids tentdorpe/pakkerskampe wat opskiet op opportunistiese voorstedelinge se werwe en weer ...
 
Khmer Recipes ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    01 Jun 2008  
 
Chile/Chili   Coyhaique, Carretera Austral
01 Jun 2008

Mango Sticky RiceIngredients:2 C un-cooked jasmine sweet rice. Rinsed1 Ripe mango. Peeled and sliced into bite sized pieces.1 C water1 Large can of coconut milk. ½ C Sugar1 T Corn Starch1 t pure vanilla extract¼ t Salt4 oz. Shredded fresh coconut.MethodCook sweet rice with 1 cup water. When sweet-rice cooked, put in a large bowl and seperate rice with spatula. Add shredded coconut and mix well. Mix coconut milk with corn starch, salt and ½ T sugar in a small sauce pan. Cook at low heat until thi ...
 
Ondersteunings vir span heeltydspeeltyd ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    01 Jun 2008  
 
Chile/Chili   Coyhaique, Carretera Austral
01 Jun 2008

Bedanking Beste raad wat ons kan gee vir enige een wat vir ‘n jaar oorsee wil gaan, is: kry ‘n fam soos ons s’n. Let wel ons sê soos ons s’n, julle kry nie ons s’n nie – hulle’s reeds uitbespreek en basies voltyds besig met die onbevredigende taak om al die verpligtinge wat gewoonlik laaste op ons lys is – net voor maagwerkings – met groot toewyding en doeltreffendheid namens ons af te handel. Daar’s inkomste belasting navrae wat beantwoord word, internetbank aanteken probleme wat uitgesorteer m ...
 
Geldspaar op Villarrica ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    22 May 2008  
 
Chile/Chili   Pucon
22 May 2008

Suid van die toeristedorp Pucon domineer indrukwekkende Vulcan Villarrica die horison met haar klasieke horing vorm en sneeu kap. Die Alfa-berg tussen die res van die Andes wat haar weiveld deel. Dit en `n meer met die selfde naam is die rede waarom die dorpie bestaan. Watersport in die somer en winter sport in die sneeu. Daar is `n paar staptoere en ekskursies wat rond om die vulkaan en die Nasionale Park waarin sy staan sentreer. Vir so `n half daguitstappie moet jy egter meer as ses honderd g ...
 
El Enladrillado dagroete – Reserva Nacional Altos de Lircay (Vilches) ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    22 May 2008  
 
Chile/Chili   Reserva Nacional Altos de Lircay
22 May 2008

Die stappie begin onder vanaf die basiese of primitiewe kampeerplek (soos die veldwagter dit beskryf). Daar`s genoeg geleentheid om die karaktervolle Beukehout bome te bewonder terwyl die roete deur die bos uitklim tot waar die berge deur die bome breek – soos die bles van `n begeesterde professor. In die skadu is dit heerlik koel maar die reuke wat die son uit die krone van die bos lok voer die lug met geure van iets warms en soets, soos vanilla of kaneel. Half bekend, half eksoties, dit sal ve ...
 
Los Lagos dagstaproete in Parque Nacional Huerquehue ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    12 May 2008  
 
Chile/Chili   Pucon
12 May 2008

Die Januarie aande in Pucon is warm. So warm dat dit onmoontlik is om aan die slaap te raak voor so uur of wat na middernag as die koel windjie die gloeiende aarde teen die sneeuhoed van die Andes doodwaai. Gevolglik is vroeg opstaan ook nie die maklikste ding nie. Sewe AM is die strate leeg, soos dies in `n Cowboy fliek net voor die groot pistool tweegeveg in die stowwerige straat. `n Hond ruik aan die rommelsakke en `n papiersak waai teen `n lamppaal vas. ‘n Nokturnale leefwyse is blykbaar die ...
 
Na die VSA ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    21 Apr 2008  
 
VSA   San Francisco, CAL
21 Apr 2008

Die wekker lui ‘n belaglike 2 ure voor bewussynvlakke kan inskop. Dis 4:30 en ons hys onsself met moeite op om die jaagtog lughawe toe te repiteer. Ons spandeer ons laaste Mexikaanse pesos op belastingvrye prysgelaaide poskaarte – met die beste intensies om te skryf en pos – maar met ‘n vae vermoede dat ons ‘n ekstra 60g gewen het wat soos die Thailand poskaarte saam gaan reis om per hand in SA afgelewer te word... ‘n Paar ure later is dit ons mae wat eerste wakker word tot ‘n groot teleurstelli ...
 
Rosario, ops en afs ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    18 Apr 2008  
 
Argentinië/Argentina   Rosario
18 Apr 2008

Punktueel en paraat daag ons by die busterminaal op vir ons 12:00 rit na Rosario. Middag kom en gaan, ons bus nie. Ons kry daai ongemaklike gevoel van agtergeblewenes op `n skool uitstappie en gaan stel ondersoek in. Dit blyk dat die Argentyne blykbaar hul dagligspaartyd kan afskakel sonder om ons in te lig. Ten minste is ons die keer `n uur vroeg in plaas van laat. Ons word met `n nare premie vir ons fietse se vervoer belas en die bloeddruk skiet die hoogtes in. As troosprys word die uitstekend ...
 
42nd Traverse ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    12 Apr 2008  
 
New Zealand   Mt Ruapeho
12 Apr 2008

Dis een van daai dae waar jy laat besef jy het nog niks gedoen nie. Angs verskerp skielik jou sintuie soveel dat jy kan voel hoe die gat in die osoon laag die gletsers smelt (iets wat wetenskaplikes eers onlangs leer meet het) terwyl jy wonder of jy nog `n koffie kan inpak. Dit laat ons skuldig voel en dryf ons na die warm gebakte Mitsubishi wat Sakkie vir ons geleen het. Die wit motortjie wat in die skemer van sy leeftyd is, het iets in gemeen met die nuutste voertuie wat tans deur sy moeder ma ...
 
Posdag ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    01 Apr 2008  
 
Mexiko   Cancun
01 Apr 2008

Gretig om ‘n bietjie van die dralas van ons skouers af te kry probeer ons weer om ‘n paar oortollige items huis toe te pos. Tot dusver het ons min sukses gehad: Sondag was die Santiago poskantoor toe en gister in Mexico Stad se lughawe was slegs lugpos met gepaardgaande hemelhoë tariewe beskikbaar. So ons wend ons tot Cancun poskantoor, waar ons hulpeloos onwillig ons eerste oggend in Mexico deur die uurglas sien glip.Hierdie kan maklik in ‘n baie lang, vervelige en frustrerende inskrywing ontaa ...
 
Cancun ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    31 Mar 2008  
 
Mexiko   Cancun
31 Mar 2008

Die ligging van die legendariese partytjiestad is blykbaar in die sewentigs deur `n rekenaar gekies (wat waarskynlik beteken een van die lede in die ontwikkelingsspan het `n optelmasjien besit). Hulle het blou water, koraalrif, spierwit sand, en goedkoop grond in gegooi, die `rekenaar` het gemaal, proes, warm geword en na dae se gewag Cancun op `n silwer skinkbord uit gespoeg.En voorwaar, die water is die skitterendste blou wat jy van kan droom, en lou warm, die strande, sneeuwitjie wit en poeie ...
 
Lang busrit na Die Waterval ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    25 Mar 2008  
 
Argentinië/Argentina   Iguazu
25 Mar 2008

Nog `n 45° nag in limbo tussen horisontaal en vertikaal, tussen die voor en agter bus-as, tussen punt A en punt B. Ons dryf uit `n semi-beswyming en vind onsself omring deur latinos verdiep in die oggend mate ritueel, besig om die nasionale kruie tee om die beurt uit `n bokvel kalbassie op te slurp met silwer sif-strooitjies.Ons arriveer die gebruiklike twee ure laat by ons bestemming: Puerto Iguazu en sny `n lyn na ons bespreekte kamer in Hostal Sweet Hostal.Dit blyk dat hierdie `n bitter slegt ...
 
Lang busrit vanaf Die Waterval ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    24 Mar 2008  
 
Argentinië/Argentina   Iguazu
24 Mar 2008

Ons buservaring kry die gebruiklike eerste indruk knou as daar weereens `n bohaai opgeskop word oor ons fietse in `n poging om ekstra pesos – so subtiel soos `n verstandtand – uit ons te trek. Dis hierdie soort situasies wat my met nuwe ywer terugstuur na my ipod se Spaanse taal podcasts in die hoop dat die volgende les my gaan verryk met die soort woordeskat, waarmee ek die tweegesig buspersoneel `n spoedige eenrigting reis reguit af in die werklike Garganta del Diablo kan toewens.Om sake verde ...
 
in Rosario ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    22 Mar 2008  
 
Argentinië/Argentina   Rosario
22 Mar 2008

Punktueel en paraat daag ons by die busterminaal op vir ons 12:00 rit na Rosario. Middag kom en gaan, ons bus nie. Ons kry daai ongemaklike gevoel van agtergeblewenes op `n skool uitstappie en gaan stel ondersoek in. Dit blyk dat die Argentyne blykbaar hul dagligspaartyd kan afskakel sonder om ons in te lig. Ten minste is ons die keer `n uur vroeg in plaas van laat. Ons word met `n nare premie vir ons fietse se vervoer belas en die bloeddruk skiet die hoogtes in. As troosprys word die uitstekend ...
 
Duik waar duik begin het ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    05 Mar 2008  
 
Mexiko   Tulum
05 Mar 2008

Met ewe blou waters en poeierfyn sande is Playa del Carmen nes bekender Cancun van Peter Stuyvesant sigaret advertensie faam grootliks gefokus op doller swaaiende toeriste. Dis egter heelwat meer toeganklik en ‘n wereld verwyderd van die eksklusiewe oord mania van Cancun. As troef het dit Cozumel eiland (een van die wereld se mees populere duik destinasies, sedert Jacques Costeau se dokumenter daaroor in die sestigs) en varswater spelonke in die omgewing wat dit moontlik maak om die standaard st ...
 
Hospedaje Natty ( English)
 
  Skrywer Skuger,    25 Feb 2008  
 
Chile/Chili   Coyhaique, Carretera Austral
25 Feb 2008

Oornag het `n legio koepel tente soos sampioene op die grasperk voor ons hospedaje opgeskiet en die pad na die gemeenskaplike buite kombuis besaai met vuil stapskoene, toue en tentpenne – `n hindernisbaan wat verseker `n post-koffie wakkerheidsgraad verg om te navigeer. Gedurende die somerhoogseisoen sak Om-die-wêrelders van elke uithoek op die Carretera Austral toe en plak enroute by Coyhaique in hoë digtheids tentdorpe/pakkerskampe wat opskiet op opportunistiese voorstedelinge se werwe en weer ...
 
Khmer Recipes ( English)
 
  Skrywer Skuger,    25 Feb 2008  
 
Argentinië/Argentina   Coyhaique, Carretera Austral
25 Feb 2008

Mango Sticky RiceIngredients:2 C un-cooked jasmine sweet rice. Rinsed1 Ripe mango. Peeled and sliced into bite sized pieces.1 C water1 Large can of coconut milk. ½ C Sugar1 T Corn Starch1 t pure vanilla extract¼ t Salt4 oz. Shredded fresh coconut.MethodCook sweet rice with 1 cup water. When sweet-rice cooked, put in a large bowl and seperate rice with spatula. Add shredded coconut and mix well. Mix coconut milk with corn starch, salt and ½ T sugar in a small sauce pan. Cook at low heat until thi ...
 
Ondersteunings vir span heelty ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    25 Feb 2008  
 
Chile/Chili   Coyhaique, Carretera Austral
25 Feb 2008

Beste raad wat ons kan gee vir enige een wat vir `n jaar oorsee wil gaan, is: kry `n fam soos ons s`n. Let wel ons sê soos ons s`n, julle kry nie ons s`n nie – hulle`s reeds uitbespreek en basies voltyds besig met die onbevredigende taak om al die verpligtinge wat gewoonlik laaste op ons lys is – net voor maagwerkings – met groot toewyding en doeltreffendheid namens ons af te handel. Daar`s inkomste belasting navrae wat beantwoord word, internetbank aanteken probleme wat uitgesorteer moet word, ...
 
El Enladrillado dagroete – Res ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    15 Feb 2008  
 
Chile/Chili   Reserva Nacional Altos de Lircay
15 Feb 2008

Die stappie begin onder vanaf die basiese of primitiewe kampeerplek (soos die veldwagter dit beskryf). Daar`s genoeg geleentheid om die karaktervolle Beukehout bome te bewonder terwyl die roete deur die bos uitklim tot waar die berge deur die bome breek – soos die bles van `n begeesterde professor. In die skadu is dit heerlik koel maar die reuke wat die son uit die krone van die bos lok voer die lug met geure van iets warms en soets, soos vanilla of kaneel. Half bekend, half eksoties, dit sal ve ...
 
Geldspaar op Villarrica ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    15 Feb 2008  
 
Chile/Chili   Pucon
15 Feb 2008

Suid van die toeristedorp Pucon domineer indrukwekkende Vulcan Villarrica die horison met haar klasieke horing vorm en sneeu kap. Die Alfa-berg tussen die res van die Andes wat haar weiveld deel. Dit en `n meer met die selfde naam is die rede waarom die dorpie bestaan. Watersport in die somer en winter sport in die sneeu. Daar is `n paar staptoere en ekskursies wat rond om die vulkaan en die Nasionale Park waarin sy staan sentreer. Vir so `n half daguitstappie moet jy egter meer as ses honderd g ...
 
Los Lagos dagstaproete in Parq ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    05 Feb 2008  
 
Chile/Chili   Pucon
05 Feb 2008

Die Januarie aande in Pucon is warm. So warm dat dit onmoontlik is om aan die slaap te raak voor so uur of wat na middernag as die koel windjie die gloeiende aarde teen die sneeuhoed van die Andes doodwaai. Gevolglik is vroeg opstaan ook nie die maklikste ding nie. Sewe AM is die strate leeg, soos dies in `n Cowboy fliek net voor die groot pistool tweegeveg in die stowwerige straat. `n Hond ruik aan die rommelsakke en `n papiersak waai teen `n lamppaal vas. ‘n Nokturnale leefwyse is blykbaar die ...
 
The Coromandel ( English)
 
  Skrywer Skugers,    09 Jan 2008  
 
New Zealand   Coromandel skiereiland
09 Jan 2008

According to our Let’s Go guide book Wai O Tapu is the king of geothermal phenomena in New Zealand, so without dilly dallying amongst the common geysers, we time our visit to the self-proclaimed geothermal-wonderland to coincide with the daily eruption of Lady Knox, a hot-headed geyser that needs to blow off some steam at 10:15 AM every day. Along with every tourbus passenger within a 500km radius we witness something akin to a violently vomiting ant hillWe tred lightly through the rest of the p ...
 
COROMANDEL ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skugers,    08 Jan 2008  
 
New Zealand   Coromandel skiereiland
08 Jan 2008

Meeste mense kom vir `? dag en bly vir `? week. Dis die Coromandel se reputasie. Selfs ons – met die laaste sand wat vinnig uit ons NZ uurglase loop - verleng ons beplande dagrit om hier oor te slaap. Ons missie om die noorde van die skiereiland te bereik is `? tydsame jaagtog deur `? legio bergpasse, met die klein Mitsubishi wat gat langs kop stof opskop.Die vinnige blik wat ons oor die skiereiland kry is goed genoeg om dit te kan aanbeveel vir enige een wat `? paar wiele en aptyt vir stofpad h ...
 
42nd Traverse ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    06 Jan 2008  
 
New Zealand   Mt Ruapeho
06 Jan 2008

Dis een van daai dae waar jy laat besef jy het nog niks gedoen nie. Angs verskerp skielik jou sintuie soveel dat jy kan voel hoe die gat in die osoon laag die gletsers smelt (iets wat wetenskaplikes eers onlangs leer meet het) terwyl jy wonder of jy nog `n koffie kan inpak. Dit laat ons skuldig voel en dryf ons na die warm gebakte Mitsubishi wat Sakkie vir ons geleen het. Die wit motortjie wat in die skemer van sy leeftyd is, het iets in gemeen met die nuutste voertuie wat tans deur sy moeder ma ...
 
Gratis tot in Wellington ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skugers,    19 Dec 2007  
 
New Zealand   wellington
19 Dec 2007

4 ure na ons aanvanklike ontmoeting sukkel ons om Sakkie weer met entoesiasme te groet. Dis moeilik genoeg om ons oë te probeer oop kry as hy na 2 ure se slaap wreed ons uiltjie kom kortknip. Maar ? gratis geleentheid na Wellington in sy megaton trok kan selfs nie om h.d. vampiriese uur afgewys word nie. En daars ? slaapbankie, een wat ek gretig beset vir skof 1. Met ons eerste ontmoeting maak Wellington ? baie goeie saak vir sy wêreldbekende stewels as die hemele bo ons emmers op ons omkeer.Die ...
 
Nuut in New Zealand (Kort) ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skugers,    18 Dec 2007  
 
New Zealand   
18 Dec 2007

Vir ? land bekend vir sy ope arm ontvangs v. immigrante het NZ nogal ? rigiede immigrasie roetine. Eers na 2 deeglike ondervragings/inspeksies word ons paspoorte met d. vryheid tot Kiwiland gestempel. Gelukkig is d. ondersoeke gefokus op indringers en parasiete v.d. plantaardige soort. Epos het ons d. afgelope paar dae ontglip & ons is onseker of Sakkie ons aankoms info gekry het, maar as NZ se gordyne lig, pryk sy uitgerekte figuur mooi op skaal met sy nuwe vertikaal onbeperkte landgenote.Ons w ...
 
Enfielding India ( English)
 
  Skrywer Skuger,    14 Dec 2007  
 
Indië/India   
14 Dec 2007

Enfields are all the rage amongst the Hippie-go-lucky crowd in India (needless to say that`s how far the rage goes, no road rage here - no matter what kind of trip the driver`s taking). Riding one of these dinosaurs is one of those must-do things that makes a Round-The-Worlder feel really special. Much like growing dreadlocks on your face or piercing a retina. It simply looks good on the travel CV - along with hiking the Inca trail or base camp in Tibet. As with Harley drivers, Enfields are much ...
 
Angkor ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skugers,    09 Nov 2007  
 
Kambodja   Angkor Wat
09 Nov 2007

Ons is vandag ‘n week al in Kambodja. Ons het ons Eksodus uit Vietnam fyn beplan rondom Konings-Vader van Kambodja se verjaarsdriedag – wel nie omdat ons ‘n uitnodiging na die troon-partytjie gekry het nie. Nou vir dies wat nog nie kans gehad het om hierdie maand se Blou-Bloed-Kambodja skinner-glansblad van voor tot agter te fynkam nie, die monarg se verjaarsdriedag word elke jaar 30 Oktober tot 1 November gevier (of is dit gedrie?). Anders as die gewone gepeupel is die monarg in die posisie om ...
 
Vietnamese Cooking Recipes ( English)
 
  Skrywer Skugers,    29 Oct 2007  
 
Viëtnam   
29 Oct 2007

(Red Bridge Cooking School) Warm Squid Salad in Half a Pineapple (Muc Xao Thom Trong Thuyen) Serves 5 Ingredients 100 g Sliced Squid (or any other meat/seafood or for vegetarian: tofu/paneer – adjust cooking time accordingly) 2 t Vegetable Oil (preferably soy, otherwise peanut or sunflower oil) 1 t Garlic & Ginger ½ t Sugar 1 t Salt or light fish sauce 1 T Tomato puree / Tomato sauce 1 T sweet & Sour Chilli Sauce ½ C Chopped Green Pepper (Capsicum) ½ C Chopped Pineapple ½ C Chopped Tom ...
 
Diamante in Dubrovnik ( Afrikaans)
 
  Skrywer anneli,    24 Oct 2007  
 
   Dubrovnik
24 Oct 2007

Ons vertek 9 September met ons laaste bietjie verlof wat ons bymekaar geskraap het Kroatia toe en om spesifiek te wees die stad van Dubrovnik. Hoekom Dubrovnik sal julle dalk vra? Dubrovnik is aan die verre suidelike punt van Kroatia by die Adriatiese see. Dit word ook die juweel van die Adriatiese see genoem en hiervan kan ons beslis getuig. Die ou stad is aan die einde van die 13de eeu voltooi en is basies tot vandag toe onveranderd. Dit ou stad en hawe is omring met middeleeuse muur en daar ...
 
Huisvrou "Juiced" in die (h)U( ( Afrikaans)
 
  Skrywer elsa,    24 Oct 2007  
 
VSA   San Francisco
24 Oct 2007

Dagsê!! We are still surviving the (h)U(ge)SA. Als is HUGE hier..huge karre, huge take-aways, huge bottels shampoo, huge bome, huge matrasse, huge taal-verskille en huge gesukkel by tye ook. Dit daar gelaat, sal almal dan seker verstaan dat ons dus 1,5 liter shampoo in ons badkamer het, 1liter ketchup in die kombuis, `n hengse lot waspoeier (ek kon nie lekker die Spaans op die pak verstaan nie) en selfs ons SA laken (met moeite saamgevlieg) nie heeltemal op ons huge bed pas nie. Snaaks genoeg ...
 
Hue`di partner! ( English)
 
  Skrywer Skuger,    23 Oct 2007  
 
Viëtnam   Hue
23 Oct 2007

The train pulls into Hué (pronounced wheh) and as predicted by Lonely Planet, we are consumed by a wave of touts in a frenzy to get a share of the passengers(/purses) assigned to their hotel`s guest list. In the sea of hungry sharks floats a beacon, neatly displaying `Werner Shoeman` on a banner in typical airport arrival hall fashion. Those familiar with our typical last minute la sez faire travel style will find this prearranged anomally hard to swallow, but it is not as unlikely as it sounds. ...
 
Ha Noi ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    23 Oct 2007  
 
Viëtnam   Ha Giang
23 Oct 2007

My NAM is John Dit is verpligtend om `n gids te neem as mens die voorfront gebied van Noordelike Viëtnam wil besoek. Sy basiese betaling is US$10, maar dan moet al sy onkostes nog betaal word, etes, hotel en as jy per motorfiets reis, sy brandstof ook. Jy borg dus `n derde passesier en gee hom sakgeld, wat seker nie die einde van die wêreld is nie, maar die feit dat hy mag praat smeer growwe sout in jou oop beursie. Nam, ons gids vir die Meo Vac uitstappie het seker gemaak ons haat hom, tewyl h ...
 
Ha Noi ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    23 Oct 2007  
 
Viëtnam   Hanoi
23 Oct 2007

Ha Noi is nie `n indrukwekkende stad op die manier waarop Beijing een is nie. Dis ook nie chaoties soos Delhi nie. Dit val gemaklik iewers tussen die twee. Indië was te Asiaties, asof dit probeer oor kompenseer met malheid vir die vooruitgang wat in die res van Asië geskied. Sjina was amper Duits met sy infrastuktuur wat op die minuut loop en sy werker tipe met hul Mau-safaripakke wat nog uit die Kommie dae kom. Die groot stede van Viëtnam is Asië-besig, maar darem ook skoon, vriendelik en ple ...
 
Food from the big Red ( English)
 
  Skrywer Skuger,    23 Oct 2007  
 
Sjina/China   
23 Oct 2007

Steamed Stuffed Vegetables Vegetables such as: peppers, tomatoes, mushrooms, pumpkin flowers, zucchini and ball tofu. Stuffing/filling: 50g minced pork, or beef- or chicken mince 1 T chives – chopped ¼ t of salt Oyster sauce Mix the mince, salt and chives together. Stuff vegetables and steam for 15 min in steaming basket Beer Fish – Pijiu Yu 100g fish (firm white with skin on) 2 T peanut oil Tomato – chopped ½ green, ½ red pepper – sliced 1 T of sliced garlic tops or spring onions (green o ...
 
Viet Nam Spel Reëls ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    23 Oct 2007  
 
Viëtnam   
23 Oct 2007

Vir die Afrikaanse onderwysers onder ons waarvoor die spelling op hierdie webwerf `n doring in die vlees is, is daar `n klein silwer randjie rondom d donkerwolk van ons spelonkunde. `Ha Noi` spel ons opsetlik verkeerd spel, want dis hoe die Viet Nam Ese dit doen: spasie tussen elke lettergreep. Sien, die VC se spel kommuniste het trots besluit dat elke lettergreep `n woord is wat sin maak en dit Vietnamees dus `n enkel lettergrepige taal maak. In die goeie ou kommie tradisie waar net een opinie ...
 
Indië deur die kassie ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skuger,    23 Oct 2007  
 
Indië/India   
23 Oct 2007

Mens sal dink dat om `n paar uur voor die kassie te blaas op `n oorsese vakansie is `n sonde, `n baie slegte manier om tyd te spandeer terwyl daar soveel is om te sien en doen. Dit is seker so, maar dit bied ook `n unieke blik op die mense wat `n nasie maak. Dit is amuserend om `n nasie se helde te beskou en te sien hoe anders hulle as ons s’n is – en dan te besef hulle is presies dieselfde. Nes hulle nie nie die humor van `n held met vellies en `n kakie hemp sal kop nie, is hulle kulturele in ...
 
Enfielding India ( English)
 
  Skrywer Skuger,    08 Sep 2007  
 
Indië/India   
08 Sep 2007

Enfields are all the rage amongst the Hippie-go-lucky crowd in India (needless to say that`s how far the rage goes, no road rage here - no matter what kind of trip the driver`s taking). Riding one of these dinosaurs is one of those must-do things that makes a Round-The-Worlder feel really special. Much like growing dreadlocks on your face or piercing a retina. It simply looks good on the travel CV - along with hiking the Inca trail or base camp in Tibet. As with Harley drivers, Enfields are much ...
 
Sakkie oor Swanie ( English)
 
  Skrywer Sakkie,    21 Aug 2007  
 
Suid-Afrika   
21 Aug 2007

I met Philip at the running club in Middelburg in 1997. He was new in town and just started work at Transtel. He seemed like a nice guy and we clicked. Not long after that he dragged Francois Fitzgerald along to the running club. It was in Middelburg where Stefan vd Merwe, Ettiene, Guy and myself taught Philip how to paddle. I wont forgot the one time, I was doing laps on Kruger Dam and Philip was battling to keep his balance. When I came around again I saw him standing at the cars with no boat ...
 
Skuger Dankie ( Afrikaans)
 
  Skrywer Skugers,    08 Oct 2006  
 
Suid-Afrika   
08 Oct 2006

Nou ja, dis waar wat hulle sê van troues en skuld wat hand aan hand loop en ons SKULD die volgende vriende, familie, misbruiktes en suckers 'n REUSE dankie: Om mee te begin: Dankie vir al ons vriende wat uit vrye wil met ons opgeskeep is, ons lewens deel: goeie tye die moeite werd maak en minder goeie tye, wel hulle eie slegte tye het - om ons s'n beter te laat lyk. Dankie vir ons familie, wat met ons opgeskeep is, want hulle is FAMILIE en het geen ander keuse nie, en tenspyte daarvan hulself ni ...
 
...